Hoe snaaks is die lewe nie.
Dat ek weer hier moes kom loer om te kan voortgaan.
Herhalende drade deur my lewe wat ek net nie in een hand vasgehou kan kry nie.
Soveel eggo's wat opduik in die jaar waarin ek wil laat gaan.
andrea en luckhoff
or as they are more affectionately known
ANFFOHK
hulle kan nou maar VOORT FOK
ek gee nie meer 'n FOK om nie
my lewe is te kort
vir hulle FOKKEN stront
sjoe
dit was nou lekker
jammer
moes seker iewers uitgekom het
mens kannie als so inhou nie